Betty Field

Betty Field
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1916-02-08)8 Februarie 1916
Sterfte 13 September 1973 (op 57)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1934–71
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Betty Field (8 Februarie 1916 – 13 September 1973) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Of Mice and Men (1939), Victory (1940), Picnic (1956), en BUtterfield 8 (1960).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy